• Koop enige van ons 45 bladsy PDF werk boeke en betaal met ‘n EFT.
• Alle boeke is R20-00 elk
• Ons boeke is beskikbaar in AFRIKAANS of ENGELS
* Om te betaal met ‘n EFT: Vul die bestelvorm in. Bank besonderhede sal na u gestuur word. Sodra betaling gemaak is en bewys van betaling ontvang is, sal die boeke na u gestuur word deur e-pos.