terms & conditions for parents

  1. Once lessons have been booked, classes become payable in advance on a monthly basis. Payment is made over a period of 10 months or at the beginning of each term.

 

  1. Once a child has enrolled continuous enrolment is assumed for the rest of the year. Written cancelation notice of 14 calendar days is required. Where no written cancelation is received parents remain liable for the payment of fees.

 

  1. Although parents pay a fixed fee for each month the amount of lessons per month will vary, depending on public holidays and school holidays.

 

  1. Pupils will re-enrol at the beginning of each year. A yearly registration fee will be payable at the beginning of each new year that the child enrols.

 

  1. Where parents cancel further lessons or where children start in the middle of a calendar month a pro rata fee per lesson will be calculated.

 

  1. Should a written cancelation be received before children have had a lesson, a refund will be made if payment has been made prior to the first scheduled lesson. Miki Maths may charge a cancelation fee to cover any bank charges.

 

  1. In the unlikely event of Miki Maths not being able to offer a lesson, and where no replacement lesson has been offered that suits the parent, a prorate amount will be billed in the following month or a refund will be issued.

 

  1. No refunds will be given where lessons are missed by pupils. Although Miki Maths will endeavour to provide a make-up lesson this might not be possible due to scheduling.

bepalings en voorwaardes

  1. Sodra daar vir lesse ingeskryf is word lesse vooruitbetaalbaar op ‘n maandelikse basis. Betaling geskied oor 10 maande of aan die begin van elke kwartaal.

 

  1. Wanneer ‘n leerder ingeskryf is word word inskrywing vir die res van die jaar aanvaar. Geskrewe kansellasie van14 kalender dae word verwag waar ouers lesse wil staak.Waar geen geskrewe kansellasie gegee word nie, bly ouers verantwoordelik vir die betaling van lesse.

 

  1. Alhoewel ouers ‘n vaste fooi vir elke maand betaal sal die aantal lesse per maand wissel afhangende van publieke vakansiedae en skoolvakansies.

 

  1. Leerders word aan die begin van elke jaar heringeskryf. ‘n Jaarlikse registrasiefooi is betaalbaar wanneer kinders inskryf.

 

  1. Waar ouers lesse staak of waar kinders in die jaar inskryf sal ‘n pro-rata fooi uitgewerk word.

 

  1. Indien ‘n geskrewe kansellasie ontvang word voordat kinders ‘n les ontvang het sal ‘n terugbetaling gemaak word indien enige betaling ontvang is. Miki Maths behou die reg voor om enige bankkoste te verhaal indien nodig.

 

  1. Indie enige geskeduleerde lesse nie aangebied word nie, en waar die les nie op ‘n geskikte tyd heraangebied word nie, sal ‘n pro-rata bedrag afgetrek word van die fooi in die volgende kwartaal of sal ide bedrag terugbetaal word.

 

  1. Geen terugbetaling word gedoen waar kinders lesse mis nie. Alhoewel Miki Maths sal probeer om die les op te maak is dit nie altyd moontlik om te skeduleer nie.

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

– Nelson Mandela