Voorskool Aanbod
Geleenthede wat nou verlore gaan, is vir altyd verlore.
Ontwikkel belangrike Visuele Persepsie en Wiskunde vaardighede

Verskillende opsies beskikbaar:
Ontvang 5 werkkaarte per E-pos en WhatsApp elke week teen slegs R90p/m

Of kry kontaklesse by ‘n sentrum naby jou prys beskikbaar op aanvraag