Bepalings en Voorwaardes

Gebruiksreg

Gebruikers mag die weeklikse werkkaarte en werkboeke aflaai, besigtig en uitdruk slegs vir persoonlike, nie-kommersiële gebruik.

Werkkaarte en werkboeke mag nie met ‘n derde party gedeel word nie.

Werkkaarte en werkboeke mag nie gebruik word vir klasonderrig of enige ander onderrig, huiswerk of toetse nie.

Gebruikers mag nie enige handelsmerk of kopiereg verwyder nie.

Werkboeke mag nie verander word of opgebreek word in enige dele nie.

Tensy anders vermeld, is hierdie webwerf en die inhoud daarvan die eiendom van Miki Maths Suid-Afrika en word dit sodanig beskerm deur die handelsmerk en kopiereg wette van die land.

 

Algemeen

Hierdie webwerf is die eiendom van Miki Maths Suid-Afrika.

Ons kan gekontak word by wally@mikimaths.com

Ons verstaan die belangrikheid om private inligting te beskerm. Ons beskou die volgende as private inligting: U naam, kontaknommer en e-posadres.

Hierdie webwerf versamel nie persoonlike inligting van gebruikers nie, behalwe inligting wat vrywilliglik aan ons verskaf word sodat ons in die gebruikers se versoeke kan voldoen en vir ons wettige besigheidsdoeleindes.

Persoonlike inligting mag van tyd tot gebruik word om nuwe produkte aan bestaande kliënte te bemark.